Die o.12A-meisieshokkiespan van die Laerskool Willem Postma het onlangs vir die derde keer agtereenvolgens die o.12A-meisieshokkie-afdeling in die Bloemfontein-liga gewen.
Die o.12A-seunshokkiespan was derde in dié kompetisie op 12 September en die o.13A-meisiehokkiespan het ook ‘n bronsmedalje ontvang.
Die o.12A-wenspan is van links, voor Christine Krüger, eerste ry: Isabel Spies, Elma Delport, Gizelle du Plooy, Elmie Brisley, Suré Malherbe en Amirah Kok, tweede ry: Miandri van Eyssen, Mihané Thomas, Isabelle Burger, Daniëlle Fisher, Lisabelle Hefer, Lea Kotze en Elinor Lamprecht; agter: Barry Nadel (afrigter), Lea Burger en Lindie Potgieter (afrigter). FOTO: Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.