Daar was groot opwinding die afgelope weke onder matrieks van 2026 toe hulle hul skoolloopbaan met glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuusExpress van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.









LEES OOK: Matrieks deel foto’s van hul mooiste aand






You must be logged in to post a comment.