Alida Buckle
-
Read the 4 June 2026 Weslander e-edition for local news, community stories, sport, crime, council updates and classifieds.
-
Die Saldanha-ysterertsterminaal het ’n belangrike mylpaal bereik met die ingebruikneming van die R4 miljard Tippler 3-projek.
-
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
-
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
-
Read the full Weslander E-Edition (28 May 2026) from Novus Media for in-depth local reporting.
-
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw, bly agter tralies.
-
Read the Weslander e‑edition (21 May 2026) for in‑depth local news across the West Coast: community features, school reports, council updates, crime and court coverage, business and farming news, sports results and match previews, property listings, jobs and classifieds. Published by Novus Media, this PDF edition connects readers and advertisers with targeted local coverage, events…
-
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die Atlantis-landdroshof voort.
-
’n 63-jarige bemanningslid van ’n snoekboot het Vrydag 15 Mei by St. Helenabaai vermoedelik aan ’n natuurlike oorsaak gesterf terwyl die bemanning by die Blinder visgevang het. Die man is van Houtbaai.
-
Dr. Clive Coetzee van die Militêre Akademie in Saldanha sê Suid-Afrika se politieke landskap raak toenemend streeksgebonde.










