The man has been arrested and appeared in court following the alleged rapes in his house and at the church.
Talle inwoners stroom na die trein om van die gesondheids-, oogsorg- en tandheelkundeklinieke gebruik te maak.
Selfs die plastiek-waterkrane word gesteel en moet aan die einde van elke skooldag verwyder word en soggens weer teruggeplaas word.
Dit is drie dekades sedert Worcester se grootste rugby-oomblik – 6 Augustus 1996, toe die draers van die silwervaring op Esselenparkstadion teen ‘n Bolandse vyftiental opgedraf het.
Villa se tweede- en derdespanne het die slagting voortgesit en word as Langeberg-kampioene gekroon.
Drostdy, Gimnasium en Montana het koning gekraai op die rugbyveld, terwyl ander sportspanne ook taai kragmetings gehad het.
Sou Robertson Town wen, behou hulle hul titel as kampioen, maar Multisure Worcester Villagers is steeds in die wedloop.