Of dit Kersvader in sy rooi gewaad is, of die kreunende tafels met lekker kos, elkeen van ons het ‘n gunsteling herinnering aan Kerstyd uit ons kinderdae.
These interruptions to traffic flow will occur once a week until December, excluding the holiday period from December 10 to January 13.
Dié skaakspelers maak nie net skuiwe op die skaakbord nie, maar ook in hul gemeenskap. Hulle beplan om die strate om van die skole op te ruim.
Roses United van Wellington het die druk wat Town op hul geplaas het baie goed verwerk en uiteindelik die oorhand gekry met ‘n eindtelling van 30-25.
Die spelers het om die beurt by die Worcester- en Silwerstrand-gholfbane gespeel oor 72 putjies om die wenner te bepaal.
Ná ‘n stadige begin het Town behoorlik vlam gevat en die punte hoog begin opstapel in hierdie Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd.
Roberston se Lenteskou is op Saterdag (11 Oktober) gehou. Hierdie skou is die tweede grootste opelug-perdeskou in Suid-Afrika.