Die Langeberg-munisipaliteit is besig met ‘n ondersoek om die omvang van die skade te bepaal en seker te maak dat ander paaie nie ook geaffekteer is nie.
Geregtigheid het geskied ná die man se wrede dade twee jaar gelede.
Town plaas groot druk op Sesduim tydens die ligawedstryd by die King Edward-sportterrein in Montagu.
Die rugbyklub bly stewig in die saal en het die meeste punte in die Grootuitdaagbeker in die in die Breë-Langebergstreek, ná ‘n harde wedstryd.
Die munisipaliteit het nou nege voertuie om brande mee te bestry, wat help dat hulle vinniger kan reageer op noodgevalle.
Work on the Robertson Waste Transfer Station, the installation of perimeter fencing at 23 sites, the electrification of Boe¬ken¬houtskloof and a new netball court in Zolani, Ashton is nearing completion.
Die klaer beweer dat hy steeds geen opbrengs uit sy belegging van honderde duisende rande ontvang het nie.
Die nuwe begroting se klem is op dienslewering en infrastruktuur-ontwikkeling, het die burgemeester, Schalk van Eeden, gesê .