Those who illegally dump waste could be fined thousands of rands, face prosecution and will be required to clean up the mess.
Volgens die nuwe bestuur sit Robertson met soveel talent dat hulle nie kan toelaat dat die jong spelers verlore gaan nie.
Volgens die WKOD is goedgekeurde boumetodes gebruik en is die skool nie van karton gebou nie. Die departement sê ook dat die skool nie oorvol is nie.
Met drie wedstryde wat nog voorlê, is die twee spanne steeds nek-aan-nek op die punteleer.
This year’s event focuses on spiritual growth and community building, with particular attention to youth and fatherless boys.
Groot hartseer het langs die sportveld afgespeel nadat ‘n ma van Robertson, wat haar dogter op die netbalveld ondersteun het, dood is aan ‘n hartaanval.
Aansoekers vir werkloosheidsversekering was ontsteld nadat amptenare nie teruggekeer het na middagete nie en hulle na ure se wag moes terugkeer huis toe.
Agt mense was Vrydagoggend in die noodlottige ongeluk tussen twee voertuie tussen Robertson en Ashton betrokke.
A fire caused by lighting over the weekend is still blazing in the mountains, with wind and inaccessible terrain complicating firefighting efforts.