The issue is the nature of the materials in the landfill, some of which are flammable and can re-ignite and produce smoke persistently.
Kansa ondersteun kankerpasiënte emosioneel en help ook met toerusting wat hulle gedurende behandeling nodig mag hê. Hulle het n wye reeks ondersteuningsdienste.
Die hoë voorkoms van geslagsgebaseerde geweld – veral tussen paartjies – vereis dat gepaste vonnisse vir oortreders opgelê word, het die hof gehoor.
“Musiek vir Almal” is nie net ‘n fees vir die ore nie, maar samel ook fondse in vir Eseltjiesrus, ‘n donkieskuiling in McGregor.
Die topspanne spook dit ondermekaar uit om die laaste punte bymekaar te maak, met ‘n paar spanne wat die komende naweek ‘n ruskans het.