Die kore is van Zoar, Worcester, Slangrivier, Heidelberg, Ladismith en Suurbraak en gaan die voorgeskrewe lied “Holy art Thou” opvoer.
Nou in hulle sestigs, het die groep weer hul laerskooldae herleef en heerlik saam by Laerskool Worcester Oos gekuier.
Mardie is dalk nog jonk, maar sy weet hoe om ‘n hond sy beste voetjie te laat voorsit by hondeskoue!
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
Die jaarlikse Nuyvallei-fees vind op Saterdag 10 Mei plaas op vier bekende landgoedere net buite Worcester. Hierdie gewilde fees vier die wyn- en olyfoes in een van die Wes-Kaap se mees…
Op 27 April vier Suid-Afrika Vryheidsdag – ‘n dag wat die einde van die apartheid-era en die begin van ‘n demokratiese bestel in 1994 simboliseer.
Die jaarlikse Nuy-vallei-fees word Saterdag 10 Mei gehou en vier die wyn- en olyf-oes in een van die Wes-Kaap se mees skilderagtige versteekte juwele.
Die buitelug tussen blomme, plante en gras is vir die meeste mense ’n plek waar jy rustig kan sit en ontspan, maar vir Alma van Heerden (65) is dit ’n…