Die buitelug tussen blomme, plante en gras is vir die meeste mense ’n plek waar jy rustig kan sit en ontspan, maar vir Alma van Heerden (65) is dit ’n…
Cheswyn Ruiters se enkelsnit “A Reason” word op Vrydag, 30 Augustus landswyd vrygestel en beloof om sy aanhangers, en dié wat die borrelende Worcesteriet nog nie ken nie, verlief te…
As jy na Frank kyk sien jy dadelik in jou geestesoog vir Ouboet met sy bekende waggelstappie, skouers vooroor gegooi en gereedskap in sy hand. Frank het met Standard gesels…
’n Blok shiraz van die plaas Voorsorg het met die louere in VinPro en Winetech se jaarlikse wingerdblokkompetisie in die Worcester- en Breedekloofstreke weggestap.
Dié dubbelverdieping-woning, geleë in ’n stil omgewing digby die aftreeoord, met panoramiese uitsigte vanaf die balkonne, bied ’n kroeg asook braai-area en ’n oopplan-kombuis wat vloei na die leefarea sowel…
Oor die jare was Worcester Gimnasium en sy stam-skole die fondasie vir ’n groot groep individuele uitblinkers! Net om ’n paar te noem:.
New cutting edge laboratories were unveiled at Worcester Gymnasium recently. Charl Schoeman, principal, tells more about them:What makes these laboratories so unique?.
Die ryke geskiedenis van Worcester Gimnasium begin reeds in 1824 toe die eerste gratis regeringskool op Worcester begin is.
Gedink jy kan Valentynsoggend gou by ’n supermark inhardloop en ’n kaartjie vir jou geliefde koop? Dink weer as dit vir jou belangrik is watter indruk jy daardeur wek.