Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
RUBRIEK: Hou verby alles wat negatief is, dis jou keuse
Soms, net mooi wanneer ’n mens nou al tot kokens toe sat is vir al die negatiewe goed wat jy lees of waarvan jy hoor, gebeur iets wat soos ’n vars briesie deur jou gemoed kom waai, skryf Werner van…
-
Gift of the Givers help met mediese krisis in Touws
Gift of the Givers het die afgelope naweek na Touwsrivier opgeruk om die gemeenskap op mediese gebied by te staan.
-
Hospitale hervat normale mediese prosedures
Noudat die Wes-Kaap oor die vierde Covid-golf is, sal normale mediese prosedures weer by provinsiale hospitale vooropgestel kan word.
-
Verkragter van gestremde vrou 15 jaar tronk toe
’n Gestremde slagoffer wat net meer as drie jaar gelede in ’n wingerd verkrag is, kon ’n sug van verligting slaak toe haar verkragter 15 jaar tronkstraf opgelê is.
-
-
Woman arrested for scalding son
A woman from Zwelethemba who allegedly scalded her son with boiling water, was apprehended after a week of dodging the police.
-
Skietery die ‘nuwe normaal’
Sinnelose skietvoorvalle blyk om nou die nuwe normaal in die dorp te wees.
-
First 66 houses next month
The Transhex housing project, which was earmarked be completed this year, will only deliver its first units to beneficiaries later this year.
-
‘Jong bure’ gee kleur aan nuwe kliniek
Bouwerk aan die Avianpark-kliniek vorder goed en nou, danksy sy jong bure, het die kliniek ’n vroliker voorkoms.
-
Brand by ‘skiep’ word ondersoek
’n Ondersoek na die brand by die stortingsterrein buite Worcester is deur die Wes-Kaapse departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning van stapel gestuur.








