Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Aat pluk sy laaste druiwe
Die legendariese Paarlse boer Aat Hoekstra is Maandagoggend in die ouderdom van 91 in sy slaap oorlede.
-
Hitte: Kleiner wyndruifoes verwag
Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag op die vooraand van die 2022-parstyd ’n kleiner wyndruifoes, hoofsaaklik weens ’n afname in wingerdstand, hoë siektedruk en hittegolwe in sekere streke.
-
Sweep klap wyd oor Fritz
Mense gis wyd oor die presiese omstandighede wat tot die skorsing van Albert Fritz, Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid en DA-leier in die Wes-Kaap, gelei het.
-
-
Drowned, found 2 days later
Circumstances surrounding the drowning of a 28-year-old man from Zwelethemba has left his family and the community with more questions than answers.
-
Grenadier is tough, rugged, simple
Boland Medias’s motoring journalist Wallace du Plessis tells the interesting tale of the Grenadier and even got to drive around in a hand-built prototype. The first production units to arrive in South Africa will be here in November.
-
Gevangenishoof tree ná 40 jaar af
Die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) het die langsdienende hoof van die Worcester-mansgevangenis nóg op 31 Desember 2021 gegroet.
-
Local EVs will spark community
Two Worcester residents with a passion and determination to introduce first-world transportation to their community have started manufacturing electric vehicles.
-
Onskuldige vrou hardhandig behandel
’n Veiligheidsbeampte by ’n kettingwinkel het na bewering eers ’n pakkie hoofpynpoeier in ’n vrou se sak gegooi, haar van diefstal beskuldig en haar toe rondgeruk en geklap.
-
Wild fires wreak havoc in valley
The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services had to struggle to fight fires in the valley for the second week in a row. The fires were fuelled by the extremely hot temperatures and lightning. Two fires occurred in the mountains…









