Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man wat seun vermoor, bots al 40 jaar met gereg
Jacobus Petoors is skuldig bevind aan ontvoering, verkragting en moord op die agtjarige Reagan Gertse. Hy was uit op parool ná die verkragting en aanranding van ’n ander seun toe hy Gertse vermoor het.
-
‘Ons is skuldig, edelagbare; ons is almal skuldig’
Vir drie groepe wesens sal hy voor ’n stootskraper gaan lê: Bejaardes (gaaf óf kwaai), kinders (soet óf stout) en honde (mooi óf lelik, skryf Werner van Tonder.
-
Informele handelaars gaan woeker
Die jaar 2022 kon vir ’n groep van Breedevallei se informele handelaars nie op ’n beter manier begin het nie nadat hulle broodnodige toerusting ontvang het om hul ondernemings van krag tot krag te laat gaan.
-
Klopjag was ’n reusesukses
Lede van die Worcester-polisie was Vrydag 21 Januarie op hul pos toe hulle in die gebiede van Riverview- woonstelle, Roodewal en Avianpark klopjagte uitgevoer het.
-
Vrou sterf ná petrolbrand
Die 39-jarige vrou wat na bewering deur haar man met petrol gegooi en aan die brand gesteek is, is Dinsdag dood.
-
Weerlig slaan huis se dak raak
Terwyl die weerlig Saterdag skouspelagtig deur die vallei getrek het, het dit verwoesting gesaai toe ’n huis se dak in Fairway Heights raak geslaan is.
-
Boost special parenting
A unique programme gives support to parents and caregivers of people with disabilities.
-
Pienk boeie help mense red
’n Barmhartige samaritaan en ’n NSRI-vrywilliger het Saterdagmiddag in Langebaan twee mense met die hulp van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se pienk reddingsboeie gered.
-
Nuwe babas hier vir 25 paartjies
Altesaam 25 paartjies het die afgelope feestyd hul bondeltjies vreugde by distrikshospitale in die Kaapse Wynland verwelkom.
-
Nog ’n plaasmoord ruk Rawsonville-omgewing
In nog ’n plaasmoord in die omgewing het ’n 89-jarige vrou Sondag haar lewe verloor.









