Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Worcesteriete kan maar met hartelus aanhou drink
Al is daar ’n tekort aan die chloor waarmee drinkwater behandel word, het Worcesteriete geen rede tot kommer nie, sê die munisipaliteit.
-
-
Body in pool for weekend
It is very difficult to understand how the 30-year-old man who drowned at the De la Bat pool on Saturday was discovered only on Monday morning. (see article on page 1).
-
Dromme weg weens aanval
’n Vrou van 73 is ernstig beseer toe sy by die munisipale vullisdromme in Dirkie Uysstraat, Meiringspark, aangeval en beroof is.
-
-
-
Vat mishandelaars sò vas
Soveel vroue gaan gebuk onder mishandeling, maar ook mans kan slagoffers daarvan wees, hoewel dit dikwels misgekyk word.
-
Man verbrand vrou met petrol
’n Nege-en-dertig-jarige vrou se familie is diep getraumatiseer nadat haar man petrol op haar gegooi en dit aan die brand gesteek het.
-
Botsings plaas demper op feestyd
Minstens 207 mense het die feestyd op die Wes-Kaap se paaie omgekom.
-
Ek’t lanklaas só skaam gevoel
Ons moenie te gou oordeel nie. Werner van Tonder verduidelik in sy jongste rubriek, Vanmelewe.








