Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
’n Vroeë Kersfees vir dié kinders
MONTAGU – Minderbevoorregte kinders van die Ashbury-woonbuurt, wat dalk nie ’n Kersgeskenk sou kry nie, is Saterdag 11 Desember aangenaam verras met ’n lekker vroeë Kerspartytjie met Kersbome, geskenke en al – en veel meer.
-
Matrieks kan noodsaaklike werksonderving só opdoen
Die Wes-Kaapse premier se program wat internskapsgeleenthede in die verskeie Wes-Kaapse provinsiale departemente bied, bied opwindende geleenthede vir werksoekende jeug.
-
Man sterf in motor ná stryery en messteek
MONTAGU – Die lewenspad van ’n jongman is aan die vooraand van Kersfees op ’n wrede wyse kortgeknip.
-
Sorg só in hitte vir jou troeteldier
Worcesteriete kan hulle maar regmaak vir ’n vrek warm Januarie.
-
Onbekende man sterf helder oordag in Durbanstraat
Die Worcester-polisie vra hulp om ’n man uit te ken wat helder oordag in die straat inmekaargesak en gesterf het.
-
Cape Cobra spends an extended visit with family
The year started off with an unfriendly visitor in the Carstens home who made itself comfortable behind their jacuzzi.
-
Nuwe organisasie wil ’n verskil maak
Skoolskoene speel ’n belangrike rol in ’n kind se opvoeding, en daarom wil ’n nuwe organisasie help om skoene aan die voete te sit van kinders wat dit nie kan bekostig nie.
-
Bejaarde egpaar ontvoer, beroof
MONTAGU – ’n Bejaarde egpaar is erg getraumatiseer nadat hulle deur gewapende rowers ontvoer en beroof is.
-
Rioolverstoppings spoel oor in 2022
Rioolprobleme blyk een van die min konstante dinge in Worcester te wees.
-
Rowers na wilde jaagtog, skietery aangekeer
Die De Doorns-poskantoor is deur gewapende rowers geteiken. Die rowers is na ‘n jaagtog en wilde skietery buite Paarl aangekeer, toe hulle hul bakkie gerol het. Een rower is dood.









