Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Eindfluitjie blaas die laaste keer
Vir die legendariese sportheld en gemeenskapsmens oom Ben Saunders het die klok vir sy finale ronde op die fietsbaan gelui toe hy aan nierversaking oorlede is.
-
Arts rus na 40 jaar
Nie baie mense kan sê hulle dien al langer as vier dekades in dieselfde beroep nie.
-
Skote klap buite polisiekantoor
Worcester se polisiekantoor was in Desember omtrent in rep en roer toe ’n man ingestap en ’n vrouebeampte se wapen in die hande gekry het.
-
‘Dis warm, ons wil swem!’
Gemoedere het die afgelope Sondag buite die De la Bat-swembad in Worcester hoog geloop toe hordes omgekrapte mense amper vier uur moes wag voordat hulle kon ingaan.
-
Groot 50ste-fees wag Saterdag by Mega Oval
Op 15 Januarie vier Mega Oval-ovaalbaanklub sy 50ste jaar van wedrenne by die Mega Oval-ovaalbaan op die Kleinplasie-skougronde.
-
Reg soos ‘n roer vir ‘n ramp
‘n Simulasie waarin ‘n botsing tussen ‘n olietenkwa en ‘n klein vragmotor nagboots is, is Woensdag net buite Rawsonville gehou.
-
Ons het vandag baie Annie Sullivans nodig
DoofBlind SA is met behulp van vennote uit Swede se organisasie vir DoofBlinde persone op 26 Julie 1996 gestig. Hierdie was om hul Suid-Afrikaanse eweknie te help met selfverteenwoordiging. Selfverteenwoordiging […]
-
-
Bekende tiener (16) ry vriend om
’n Klag van roekelose en nalatige bestuur word teen ’n bekende seun (16) van Worcester ondersoek nadat hy glo Dinsdag 9 Junie ’n ander seun (ook 16) naby sy woning met ’n voertuig omgery het.
-
‘Here, seën vir Jerome’
Jy bevind jouself in ’n onbekende nuwe dorp; in ’n ander provinsie met ’n paar tasse en jou hele lewe in jou kar. Jou droom om ’n suksesvolle koffiewinkel (soos jy eens besit het) te open, word in die wiele…








