Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oudleier van Touws se lewe gevier
Die gemeenskap van Touwsrivier het ’n beminde en gewilde onderwyser, baanbreker, gemeenskapswerker en leier se lewe gevier met ’n kerkdiens in die saal van die Sekondêre Skool De Kruine.
-
Neels laat leemte
Met die oggendson se goud in sy mond, het ’n hartverskeurende gebeurtenis hom in die Lottering-familie van Wolseley se woning afgespeel wat hulle familie verpletter, in skok en in ’n diep hartseer en rou gelaat het.
-
Diarree laat ouers bontstaan
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en vennote help ouers deur die jaar om kinders se gesondheid ’n hupstoot te gee, maar vra dat ouers en versorgers vinnig oorgaan tot aksie as jong kinders diarree kry.
-
-
Make sure your house and loved ones are safe, secure
We can all do a lot to help keep our loved ones safe from crime and criminals.
-
Unlicensed gun retrieved from toilet
Another gun is off the streets after the Worcester CPU members confiscated an unlicensed firearm.
-
Begin elke dag met dankbaarheid
Ons is opgewonde oor die nuwe jaar – ons wens vir Innovation for the Blind en vir elke persoon wat hierdie boodskap lees, is dat jy elke dag met dankbaarheid sal begin, dat jy in die oomblik sal lewe, dat…
-
Vrou in botsing dood; talle beseer
’n Ongeluk op die Ceres-pad het vroeg Dinsdagoggend die lewe van ’n vrou geëis en talle mense is beseer.
-
-
Hoe lank moet ons riool ‘inasem’?
Inwoners in Roodewal is keelvol oor rioolverstoppings wat byna weekliks in hul woonbuurt voorkom.






