Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
All agree to fight Zwelethemba crime
The past week has seen the community of Zwelethemba unite in fighting the scourge of crime and violence.
-
Nuwe stelsel gaan help
Die departement van binnelandse sake sal na verwagting ’n nuwe e-besprekingstelsel van stapel stuur wat volgens hom lang toue en wagtye by kantore sal verminder.
-
Tulbagh-polisie vra hulp met soek na vrou se moordenaar
Die Tulbagh-polisie se soektog na Elzane Diedericks se moordenaar duur steeds voort. Diedericks was vir drie weke vermis voordat haar lyk gevind is.
-
-
Bewaarder groet ná 40 j.
Ivor Beresford Uys, een van Worcester Korrektiewe Dienste se mees geliefde beamptes, roep halt aan die einde van Februarie ná meer as 40 jaar in die diens.
-
Serial killer gets 25 years
“We are heartbroken, disappointed and feel that the justice system has failed us.”.
-
Mom accused of scalding son gets bail
The woman accused of burning her son with boiling water two weeks ago, appeared in the Worcester Magistrates’ Court last Wednesday (16 February) on charges of assault with the intent to do grievous bodily harm.
-
Begraafplaas kry besoektye
’n Herrie het verlede week op Facebook uitgebreek toe die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) aankondig het dat die begraafplase nou besoektye – slegs in die week – sal hê.
-
RUBRIEK: Hou verby alles wat negatief is, dis jou keuse
Soms, net mooi wanneer ’n mens nou al tot kokens toe sat is vir al die negatiewe goed wat jy lees of waarvan jy hoor, gebeur iets wat soos ’n vars briesie deur jou gemoed kom waai, skryf Werner van…






