Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vyf se saak na streekhof
Die vyf mense wat in Wolseley teregstaan op aanklag van bedrog se saak is tot 8 April uitgestel.
-
Twee susters vind mekaar uiteindelik ná 37 jaar
Sondag 27 Februarie sal vir altyd deur twee susters onthou word as die dag wat hulle mekaar ná 37 jaar gevind het. Hulle beoog om die ontmoeting op ’n latere tydstip behoorlik te vier.
-
-
Tannie (90) oorwin kanker
’n 90-Jarige vrou van Worcester het weer lus vir die lewe na haar stryd teen kanker.
-
Sonde met die taxi’s
Taxibestuurders wat in Avianpark maak soos hulle wil gaan hopelik op hul neuse kyk. Verskerpte wetstoepassing is van Dinsdag (1 Maart) af hier in werking.
-
-
-
Plan om De Doorns op te vrolik met nuwe verf
De Doorns gaan eersdaags ’n nuwe baadjie kry wanneer gedeeltes van die dorp moontlik oorgeverf gaan word.
-
Opgeskorte vonnis vir man ná seksuele aanranding
’n Man van Worcester is onlangs op twee aanklagte van seksuele aanranding skuldig bevind.
-
Modevertoning ’n groot sukses
’n Modevertoning die afgelope naweek het talle vroue die kans gegee om uit te kom en hulle te geniet.





