Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Argument leads to murder
A woman was fatally wounded over the weekend when her boyfriend allegedly stabbed her.
-
Groot skrik toe motor deur hek bars
’n Gesin wat in Van Zyllaan woon, het Dinsdagaand groot geskrik toe ’n motor deur hul hek gebars het.
-
Garro G maak 1ste gospel-EP
Die De Doorns-rymkletser Garro G stel aan die einde van die maand sy eerste gospel-EP vry.
-
-
Baby gets second chance at life
The cry of a one-month-old baby abandoned in a wheelie-bin in Russel Street, Paglande, this past Monday was heard and has given him a second chance at life.
-
Verpleegkundiges groet ná ’n stewige 40 jaar saam
Brewelskloof-hospitaal het onlangs drie verpleegkundiges gegroet nadat hulle 40 jaar diens by dié hospitaal gelewer het, maar nié voordat almal heerlik gelag en gesels het oor hul drome wat hier gestalte gevind het nie.
-
Konstruksie aan die gang om wal te verhoog
Ná twee jaar van gebrek aan optrede deur die nasionale regering, het konstruksie uiteindelik begin om die wal van die vier kilometer lange toevoerkanaal tot in die Brandvleidam met 300 mm te verhoog.
-
‘At last we are able to swim!’
Zwelethemba’s community swimming pool finally opened on Wednesday 23 February.
-
Nog ’n sinnelose skietery die naweek
Een persoon is dood en nog een gewond in twee afsonderlike skietvoorvalle in Worcester.
-
Gemeenskap het ‘genoeg gehad’
Die gemeenskap van Roodewal het verlede Dinsdag (22 Februarie) ’n Imbizo gehou nadat twee sinnelose moorde die vorige naweek gepleeg is.







