Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
100 potte gaan dié naweek prut
Die Drakenstein-vallei kan die naweek gereed staan vir ’n wêreldrekord vir potjiekos wat Mark Maingard wil opstel. Hy gaan 100 potte potjies kos gelyktydig kook en daarna aan sopkombuise in die Wes-Kaap skenk.
-
-
Smous en allemansvriend sal nog lank onthou word
Een van die dorp se bekendste smouse en ’n ware allemansvriend, die 65-jarige Leonard (Lando) Jacobs, is verlede week ná ’n skielike terugslag en gepaardgaande kort siekte oorlede.
-
Roodewal: Nog twee vermoor
Inwoners van Roodewal probeer steeds sin maak van die sinnelose tonele van geweld wat verlede naweek in die buurt afgespeel het.
-
-
BVM ondersoek rioolprobleme
’n Ondersoekende studie is van stapel gestuur in die voortgesette rioolkwessies in die Breedevallei, luidens ’n verklaring van die munisipaliteit.
-
Natuurliefhebber maak self skoon
’n Natuurliefhebber van Worcester het onlangs net keelvol geraak vir die gemors wat rondlê en besluit om self ’n plan te maak.
-
Nuwe houtwerkprojek vir jeug met gestremdhede
Breedevallei APD, met die ondersteuning van die Do More Foundation en CHEP, het in 2020 met ’n splinternuwe houtwerkprojek begin.
-
HPV shots can save many lives
A statement released by the Western Cape Health Department is trying to shed some light on improving the health of women through its health campaigns, free services and vaccinations against the Human Papillomavirus (HPV).
-
A fresh lick of paint just the start
A man determined to give back to his community rallied his friends, raised funds and painted a family home in Zwelethemba.








