Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Two separate murders, one mob-justice case recorded
Worcester police are investigating two separate cases of murder and one attempted murder that took place last week.
-
Taxi shooting erupts over stolen diesel
A taxi war erupted on Tuesday (27 June) in Qaba Street in Zwelethemba, Worcester, where a taxi driver opened fire on another.
-
Joernaliste doen mos net hul werk!
Terwyl ons onlangs Wêreldpersvryheidsdag gevier het, is daar toenemend ’n kommerwekkende neiging om joernaliste persoonlik op sosiale media te teiken as jy nie met hul beriggewing saamstem nie.
-
-
Van klaskamer na verhoog vir sy drome
’n Worcesteriet verskyn tans in ’n toneelstuk, Die lig is blou, in die Artscape-teater, waarin hy die hoofrol vertolk.
-
Grafte uitgepomp weens stormskade in Villiersdorp
Die afgelope week se reënskade het ook Villiersdorp geraak met die begraafplaas in dié dorp wat beskadig is deur die swaar reën en oorstromings wat groot dele van die Wes-Kaap tans beleef.
-
Vlugtende 19-jarige verdrink
’nJong man van Worcester was vandeesweek die slagoffer van die meesleurende oorstromings wat die vallei getref het nadat hy vir sy lewe gevlug en die rivier probeer oorsteek het om ’n gewelddadige aanval te ontduik.
-
‘Ligte vonnis laat ouers van vermoorde in steek’
Die familie van ’n jong man wat verlede jaar doodgesteek is, is hoogs ontsteld oor die vonnis wat die skuldige in die saak opgelê is.
-
Post-flood clean-up underway
The Technical Services Department of the Cape Winelands District Municipality (CWDM) has been diligently addressing road repairs in the wake of the recent severe weather conditions.
-
Helende Woord na pa’s gebring
Pa’s van Riverview-woonstelle in Worcester het verlede Sondag, op Vadersdag, ’n verrassingsbesoek gekry toe lede van die organisasie Body of Christ ’n opelugdiens – gemik op pa’s wat die pad byster geraak het – in die hartjie van dié woonstelle…







