Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Langerug-skoolhoof groet ná 26 jaar
Ná altesaam 26 opwindende jare in die onderwys, skop Cecile de Villiers, Langerugskool in Worcester se hoof, uiteindelik haar skoene uit en maak haarself reg vir aftrede.
-
Bejaardes brei tehuis se koue weg
Talle bejaarde breiers van Huis Lafras Moolman-aftreeoord in Rawsonville het die afgelope week die hart van verskeie verswakte inwoners van die tehuis – én hul lywe – warm gemaak.
-
-
Help Monique in stryd teen kanker
Moniqe Blench (15) van Brandvlei en ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Montana in Worcester staan gereed met haar skild en swaard om haar huidige kankerstryd ná ’n jaar en ’n half lange remissie-tydperk wéér aan te pak.
-
Al meer onwettige dobbelary
Onwettige dobbelmasjiene is ’n verskynsel wat reg oor die land aangemeld word, en so ook in Worcester, waar dit al hoe meer in kafees en winkels opduik.
-
Padsterftegetalle is ’n voortdurende nasionale krisis
Suid-Afrika se jaarlikse padsterftesyfers vir 2022 skets ’n grimmige prentjie van die haglike padveiligheidsituasie op die land se paaie en dui op die behoefte aan meer intensiewe optrede om dít wat die Outomobielvereniging (AA) as ’n nasionale krisi
-
Leipzig-skoolhoof lê tuig ná 26 jaar neer
Hubert George Johnson (60) gaan aan die einde van die skoolkwartaal aftree ná 26 jaar by Leipzig Primêre Skool buite Worcester waar sy loopbaan as skoolhoof reeds in 1997 begin het.
-
Worcester se jeug by beroepsdag
Verlede Vrydag (16 Junie) het verskeie byeenkomste in Worcester gehou om Jeugdag te vier.
-
Rowers vas in Hoogstraat
Tonele het Saterdagaand byna soos in ’n aksiefliek in Worcester afgespeel toe voortvlugtende gewapende rowers in Hoogstraat deur die polisie vasgetrek is nadat hulle na bewering ’n winkel in Rietzstraat, Robertson, wou beroof. Lees die berig binne.
-
Noue ontkoming toe motor brand
Die Settley-gesin van Leipoldtlaan is oneindig dankbaar vir die gemeenskap se hulp nadat een van hul motors Saterdagoggend aan die brand geslaan het.








