Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ooriwnnaarsdiens vir kankerlyers én gemeenskap
’n Oorwinnaarsdiens word Saterdag 20 September by die AME Bethesda-kerk in Van Zyllaan gehou. Volgens Weena Cupido is die diens vir alle kankerpasiënte en mense wat geraak word deur kanker. “Die diens is vir die hele gemeenskap van Worcester. Almal…
-
Koor herdenk 50ste jaar
Plaaslike koor Question Marks Gospel Choir vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar met ’n herdenkingsete op Saterdag 17 Oktober. Koorleier en een van die eerste lede van die oorspronklike groep, Tommy Peters, meen die vieringe gaan ’n spesiale dag vir die…

