Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Moenie nuus steel nie!
“Hoe het jy die uitgawe gratis gekry?” vra ene David. “Wie gee om? Stuur dit net aan,” antwoord Mari.
-
Begraafplaas in dorp ’n bron van kommer
’n Jong ma wat aangeval is terwyl sy besig was om by die graf van haar jong kind te ween; grafte wat met vullis bemors word; betonmure wat afgesteel word en grafstene wat afgebreek word.
-
-
Matjiesfontein-inwoners deel van ruimteprojek
Hendrik Baadjies en Raymond Carolus is die eerste inwoners van Matjiesfontein wat betrokke is by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap (Sansa) se MTJ-diepruimtegrondstasieprojek in Matjiesfontein, wat geotegniese ondersoeke doen.
-
Twee regsopinies vir Witzenberg
Nadat die GOOD- politieke party twee weke gelede verwarring geskep het toe hy aangekondig het hy het ’n nuwe burgemeester, onderburgemeester en speaker in die Witzenberg verkies, het die DA onafhanklike hulp ingekry.
-
Uit die pen van die burgemeester
Breedevallei se inwoners wys keer op keer in tye van uitdagings en ontberings dat hulle kan saamstaan en ’n verskil kan maak waar dit die meeste saakmaak.
-
Raadslid rand glo jong man aan
’n Saak van aanranding en eiendomsbeskadiging is teen ’n DA-wyksraadslid van die Witzenberg-munisipaliteit, Gwen Franse, by die polisie aanhangig gemaak.
-
Worcester inwoners maak hul stem dik teen misdaad
Meer as 1 000 inwoners van Roodewal en Hexpark in Worcester, wat keelvol is vir die voortslepende misdaad in hul onderskeie buurte, het vanoggend (6 Julie) ‘n vreedsame protes-optog na die Worcester-stadsaal gehou waar ‘n memorandum aan verteenwoordi






