Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
139 mense dakloos ná De Doorns-brand
Altesaam 77 volwassenes en 62 kinders is hul wonings kwyt nadat ’n verwoestende brand ’n blok in Lubisi, De Doorns, verwoes het.
-
Siggestremdes wil sop kook vir Mandela
Ter viering van Nelson Mandela-dag op 18 Julie wil Innovation for the Blind se inwoners hul houtlepels afstof en in Julie heerlike groentesop maak vir mense in die gemeenskap wat in nood verkeer.
-
Nuwe reservoir eersdaags voltooi
Die nuwe reservoir by pre-loads bokant die Worcester-gholfbaan is op dreef om teen 31 Augustus voltooi te wees.
-
Inwoners ruk op oor geweld in Villiersdorp
Inwoners van Villiersdorp is keelvol vir misdaad. Dit was die boodskap onlangs toe ’n groep onder leiding van ’n plaaslike burgerregteorgani- sasie in die dorp na die plaaslike polisiekantoor opgeruk het om die toename in misdaad te pak.
-
Plastic free July: Be kind to the Planet
Plastic pollution is a very pressing environmental challenge of our time. Each year millions of tons of plastic waste end up in landfills, rivers and oceans, causing significant harm to wildlife, ecosystems and even human health. Therefore, initiativ
-
‘Soekertjie’ kry naam en werk
Ná sewe jaar se gehak en tak het die eienaar van ’n koffiewinkel in Ceres besluit om die hawelose man wat voor haar winkel bedel, ’n werk te gee.
-
Ceres-egpaar
’n Egpaar van Ceres se maand lange idilliese wegbreek het op hul eerste nag in ’n nagmerrie ontaard toe hulle tydens hul vakansie aangeval en met die dood gedreig is.
-
Inspiration
I don’t believe you have to be better than everybody else. I believe you have to be better than you ever thought you could be.
-
Ceres se sakekamer versit berge
Die Ceres-sakekamer, ofte wel die Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) soos dit van 2005 af bekendstaan, is al sedert November 1936 op die been en ’n integrale deel van die Ceres-gemeenskap, waar dié organisasie by verskeie projekte in die dorp betrokke
-
Uitreik gee jeug moed en rigting
Op Jeugdag onlangs het die Worcester Jeuguitreikgroep (WYOG) sy tweede jeuguitreikgeleentheid aangebied. Hierdie inisiatief is reeds op 6 Julie 2019 gebore met die slagspreuk “Let us Try Again in Unity”.








