Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Seun red suster uit vlamme, boerboele sterf in brand in Roodewal
’n Elfjarige seun van Roodewal in Worcester is ’n held nadat hy sy agtjarige suster Vrydagaand (14 Julie) uit hul brandende informele woning gered het, minute voor dit tot op die grond afgebrand het.
-
-
Robertson se Nicole in nuwe ‘Kokkedoor’
Klein-kassie liefhebbers sal binnekort ’n heerlike nuwe kosmaakreeks op kykNET te sien kry – en dit ook met ’n deelnemer van Robertson daarin.
-
Bokkeveld-kinders sterf in ongeluk
Twee van die vyf kinders wat Sondag in die gru-ongeluk op die N1 by Brackenfell gesterf het, is van die Koue Bokkeveld.
-
Vallei-digter vereer
Diana Ferrus, boorling en trots van Worcester, word nogmaals vir haar bydrae tot Afrikaanse skrywe gehuldig.
-
-
Trokbestuurder gekaap
’n Trok wat huishoudelike items deur die N1-tolhek by Paarl vervoer het, is omtrent leeggedra nadat twee gewapende mans die bestuurder Saterdagnag (8 Julie) om 20:00 beveel het om terug in die wa in te klim, waarna hulle hom vasgebind…
-
High-density operation has results
A successful joint-intelligence disruptive high-density operation was conducted in Worcester during which six suspects were arrested for dealing in drugs, possession of an imitation firearm, dealing in liquor and three wanted suspects were arrested b
-
-









