Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SA Sign Language now recognised
President Cyril Ramaphosa yesterday (19 July), signed into law the South African Sign Language Bill at a ceremony at the Union Buildings in Pretoria.
-
-
Inspirasie
Die lewe dwing dinge op jou af wat jy nie kan beheer nie, maar jy het steeds die keuse van hoe jy hierdeur gaan leef. – Celine Dion.
-
-
Reicherts groet dorp ná 5 besige dekades
Pieter en Elzabé Reichert (albei 66) woon al sedert die jare sestig in Worcester en het ’n lang pad saam met beide die De La Bat-skool en Worcester Gimnasium gestap.
-
Seniors se sportklub vier 10 jaar
Die Worcester Seniors Sportklub vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en gaan sommer lekker feesvier.
-
‘Longinfeksie’ eis baba
Leighton en Heidi Goliath van Riverview se agt maande oue baba, Hay-Leigh, is op 14 Junie by die Miracle Day Care dagsorg in Worcester oorlede nadat sy in haar slaap ophou asem haal het.
-
-
Waterpompstasies kry kragopwekkers
Die kragopwekkerstelsel om ononderbroke water- en sanitasiedienste aan inwoners van die Breedevallei te bied, is goed op dreef.
-
Dank vir oop hande en harte vir dowes
Mandeladag is vandeesweek gevier en wêreldwyd het mense op 18 Julie 67 minute diens gelewer, of ’n bydrae gemaak wat ’n positiewe verskil in iemand se lewe of die gemeenskap maak.






