Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drie ongelukke maak Maandag blou
Drie afsonderlike ongelukke het Maandagoggend op verskeie plekke rondom Worcester gebeur.
-
Aarto sorg vir strafpuntstelsel
Die omstrede Aarto-wet is vroeër die maand deur die konstitusionele hof goedgekeur.
-
Verlies stuit sportman nie
Hy was 17 jaar oud en nog op skool toe hy sy linkerbeen verloor nadat hy in bende-kruisvuur beland het.
-
HTS Drostdy se ligte bly brand
Sun Exchange, die wêreldwye sonkragverhuringsplatform, en die onafhanklike kragprodusent CVE South Africa het verlede week aangekondig dat dié Franse hernubare-energie-leier (CVE) ’n groot sonkrag-plus-batteryprojek gefinansier het wat skoon krag aan
-
Leer hoe om eie speelgroep te stig
Verskeie inwoners van die Breedevallei- en Langeberg-distrikte vind reeds sedert 2015 baat by die Smart Start vroeë kinderontwikkelingsprogram wat volwassenes oplei om hul eie speelgroepe te stig, en só kinders tussen drie tot vyf met basiese opvoed
-
Farao benoem vir sy TikTok-video’s
“Die Klong van die Worcester”, of te wel Ashley Farao, is onlangs in twee kategorieë van die Cape Town Artists Awards benoem.
-
-
Millhouse-kompleks langs Mall gebou
’n Nuwe dubbelverdiepingkompleks van 3 943 m2 word binnekort langs Checkers by die Mountain Mill Mall in Worcester opgerig.
-
APD Worcester to host AGM
The Breede Valley association of and for persons with disabilities (APD) is hosting their annual general meeting (AGM) on 31 August at 10:00 at the AJ Louw Centre in Kerkhof street, Worcester.
-
Swaar sneeu neerslae word verwag oor die hoogliggende gebiede van die Wes-Kaap
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarkskuwing uitgereik oor intense koue en sneeu wat oor die naweek oor die Wes-Kaap en Namaqua-streek van Noord-Kaap verwag word.








