Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
BVM bekyk ook skut van voertuie
Verkeersbeamptes in die Stad Kaapstad het onlangs begin om ’n nuwe gewysigde verordening toe te pas.
-
Uit die pen van die Burgemeester banner
Een van Breedevallei se grootste uitdagings is ons rioolprobleem. Hierdie probleem kom oral voor, maar in party gebiede is dit veel erger as in ander. Ons almal het al die tonele gesien van riool wat die strate oorstroom en voetgangers…
-
Geliefde mentor sterf op 101 jaar
’n Merkwaardige Worcesteriet, wat in haar leeftyd as onderwyseres ’n onuitwisbare indruk op duisende kinders se harte gemaak het, is verlede Maandag (24 Julie) in die ouderdom van 101 oorlede.
-
Kfm benoem talle in Tulbagh
Verskeie ondernemings is onlangs in die jaarlikse Kfm Best of-kompetisie benoem, en die dorp self is in die kategorie Best Dorpie benoem.
-
Vermiste se oorskot in rivier
’n Man wat ’n maand gelede as vermis aangemeld is, se lyk is Saterdag in ’n rivier gevind.
-
DA en GOOD in die bokskryt
Die stryd om mag in die Witzenberg duur steeds voort tussen die DA en GOOD.
-
Stabbing blood loss leads to death
A well-known man from Tulbagh was senselessly murdered on Sunday morning.
-
Familie nie oortuig dit was selfdood
Maandagoggend is die lyk van man langs ’n boom in Riverview gevind.







