Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vlamme en plundery
Die Worcester-polisie het meer as 60 mense in hegtenis geneem vir openbare geweld tydens die chaos wat met die taxi-staking gepaard gegaan het.
-
‘Flêtse-held’ red baba uit vlamme
’n Gesin van Riverview, wat in die A-blok woon, is Sondag laatmiddag deur ’n barmhartige Samaritaan bygestaan toe hul woonstel begin brand het.
-
Bly eerder op datum met nuwe tegnologie
Nuwe tegnologie kom en gaan, en elke dag is daar meer gevorderde of alternatiewe apparate en apps wat mense kan gebruik.
-
Doen iets merkwaardigs!
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBS) gaan voort om sy helde, die bloedskenkers in die Wes-Kaap, te vier en ander te inspireer om hul voorbeeld te volg met hul winterveldtog van Mei tot Augustus.
-
‘Vroue moet hul stemme gebruik’
Die maand Augustus word deesdae as Vrouemaand beskou, en om hierdie maand te vier praat Standard met verskeie fenomenale vroue.
-
Inspirasie
Begin deur te doen wat nodig is; doen dan wat moontlik is, en skielik doen jy die onmoontlike. – Francis van Assisi.
-
-
Verslaafdes stig glo brand in huis
Dwelmverslaafdes wat hom glo vroeër gedreig het, is na bewering verantwoordelik vir ’n brand wat verlede Saterdagnag in sy ma se huis in Parakeetstraat, Avianpark, Worcester, ontstaan het.
-
Man arrested for murder of noted community figure
Tulbagh police have arrested a suspect in connection with the murder of Siyamthanda Dastile on Sunday 23 July.
-
WPS se wenresep vir bobaas-rugby
Die Worcester Primêre Skool (WPS) se o.13A-rugbyspan versit berge en klim elke jaar net hoër namate die spelers en hul doelgerigte afrigters van krag tot krag gaan en gevestigde rugbyskole soos die Laerskool Grey College in Bloemfontein ore aansit.







