Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Durant opgewonde oor geleenthede in Breedevallei
Golden Valley Casino se nuwe hoofbestuurder het kop eerste in haar nuwe pos ingeduik, maar sy het ook planne om die streek te verken en die gemeenskap te ontmoet.
-
Innovation vier Vrouemaand by Wellness Centre
Ons nooi u graag uit na die Innovation Wellness Centre in Worcester waar u ’n ontspannende massering deur een van ons masseringstudente onder leiding van Terelga Bald kan geniet.
-
Bainskloof-saak maak weer ’n draai in die hof
Die Wellingtonse oumagrootjie, Susana “Sarie” de Villiers (67), wat bykans twee jaar ná die dood van haar agter-kleinkinders aangekla is van moord, nalatige bestuur asook strafbare manslag, het weer op 2 Augustus in die Worcester-streekhof verskyn wa
-
HS Breërivier-matrikulant motiveer met 2de uitstalling
Cameron du Toit, ’n ster-matrikulant aan die Hoërskool Breërivier in Worcester, het verlede Vrydag (4 Augustus) haar tweede (en laaste) loopbaanuitstalling by dié skool suksesvol afgesluit.
-
Skoliere leer van die kuns van wyn
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wingerd- en Wynkunde Winterskoolprogram was propvol leergeleenthede en inspirasie gepak en het ’n blywende indruk op 22 gr. 11-leerders uit verskeie provinsies, sowel as ’n handjievol US-studente, gelaat.
-
Bewerings teen hoof van Hexvallei nog ondersoek
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het Woensdag 26 Julie uiteindelik self die memorandum van omstrede ouers van Hexvallei Sekondêre Skool leerders ontvang.
-
-
Vrou gestraf oor vals klag
’n Vrou wat op 1 Mei ’n vals aanklag van verkragting teen haar vriend aanhangig gemaak het, is verlede week gevonnis. Die vrou het beweer die vriend het haar verkrag, maar later toe hy in die hof moes voorkom, het…
-
Western Cape needs more police
The Western Cape Department of Community Safety and Police Oversight last week briefed the Western Cape Provincial Parliament on the progress of its 2022-’23 Policing Needs and Priorities (PNP) Report, which indicated a severe shortage of personnel t
-
Maak reg vir Worcester
Die Worcester-skolemusiekfees begin binnekort waar verskeie skole se kore gaan optree.






