Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Marike de Klerk se moordenaar binnekort op parool vrygelaat
Luyanda Mboniswa wat gevonnis was tot lewenslange tronkstraf vir die moord op Marike de Klerk, voormalige eggenoot van oudpres. FW de Klerk, word op 30 Augustus op parool vrygelaat.
-
Immigrant in streekshof ná mesaanval op oudredakteur
’n Onwettige immigrant, Lovemore Doriyo (18), het verlede week weer in die streekshof in die Paarl op ’n klagte van poging tot moord verskyn.
-
Annamarie vertel van vrou-wees
Vrouedag is gister (9 Augustus) in Suid-Afrika gevier om die 20 000 vroue te gedenk wat in 1956 ’n petisie na die Uniegebou in Pretoria geneem het teen die paswetstelsel.
-
-
Vier ontkom toe motor omslaan
Twee barmhartige samaritane het Sondag lewens gered toe hulle insittendes uit ’n voertuig gered het minute voor dit vlam gevat het.
-
-
-
Bel Sandy’s vir sake van dierewelsyn
Sandy’s Animal Rescue is onlangs deur die Breederivier-munisipaliteit as amptelike, maar tydelike diensverskaffer aangestel om rondloperdiere en ander diereklagtes aan te pak asook om die munisipale skut op die Rawsonvillepad te hanteer.





