Chaos in vallei

Die afgelope naweek se oorstromings het chaos van Rawsonville tot by Montagu in die vallei veroorsaak, met groot skade aan paaie en landbou. In die Nuy Winery-gebied het die Nuyrivier oor die R60 gespoel. Dit het gelei het tot die sluiting van die pad. Talle vakansiegangers is gevolglik met hul terugkeer ná die langnaweek in Robertson gestrand gelaat. Lees meer op bl. 1.Foto: Jacques Rabie

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Chaos in vallei

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article