Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man sterf toe skote in Roodewal se V-blok klap
’n Man is Maandagaand tydens beurtkrag in die Roodewal-woonstelle doodgeskiet.
-
Stig van DoofBlind
DoofBlind Suid-Afrika is op 26 Julie 1996 gestig toe ’n groep DoofBlinde en nie-gestremde persone met ’n gemeenskaplike doelwit bymekaar gekom het om ’n nuwe organisasie in Suid-Afrika tot stand te bring wat spesifiek die DoofBlinde-gemeenskap kan ve
-
-
Embedded solar generation systems need registration
The public is reminded that there are certain stringent protocols to follow when having a solar power system installed at a premises.
-
Spesiale liedjie vir Bokke sien die lig
Met ’n diep liefde vir sport en musiek het Leonie Pelteret onlangs ’n liedjie vir die Bokke vrygestel.
-
Worcester-skole pas streng selfoon-beleid in klas toe
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) het op 26 Julie ’n persverklaring uitgereik wat verduidelik dat slimfone in skole verbied moet word.
-
Avianpark-sanger probeer weer en wen
Daryll Thomas (25), ’n Worcesteriet in murg en been, het een van sy vele talente die afgelope naweek ten toon gestel toe hy as een van die wenners van die Talento-sangkompetisie aangekondig is.
-
Oud-Villiersdorper se skaakskool ’n sukses
Gavin Joon (25), ’n voormalige Villiersdorp-inwoner wat in 2015 aan die Hoërskool De Villiers Graaff gematrikuleer het en ook daardie jaar die hoofseun was, het reeds op tienjarige ouderdom ’n liefde vir skaak ontwikkel – soveel so dat hy vanjaar…
-
‘My lewe met dwelms was nie moeite werd’
Hy was vir 25 jaar verslaaf aan dwelms. Sy verslawing het sy ma so geknou dat sy ’n paar beroertes gehad het en uiteindelik bedlêend was.
-






