Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Three die in taxi crash on N1 in De Doorns
Three people died this morning when the taxi they were passengers in crashed into the back of a lorry on the N1.
-
Sonkrag gee Touwsrivier hupstoot
Touwsrivier, ’n verlate dorp sowat 40 km van De Doorns waar die nagevolge van werkloosheid en armoede hard teen die stilte van die Karoo skree, ervaar ietwat verligting noudat ’n sonkrag- en ’n hidroponiese plaas werksgeleenthede in dié dorp skep.
-
Man tien jaar tronkstraf
Die skuldige in ’n verkragtingsaak wat in 2020 aanhangig gemaak is, is vroeër die maand tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis.
-
Opknapwerk nodig aan speurderkantoor
Die Worcester-polisie se speurdienskantoor in Hoogstraat is reeds vir etlike jare vervalle, en soos verskeie geboue wat deur die nasionale departement van openbare werke besit en bestuur word, is dié kantoor ook een van baie wat nie in stand gehou…
-
Worcester: polisie en gemeenskap vaar swak, wys syfers
In die onlangse misdaadstatistieke het die Worcester-polisiekantoor redelik swak gevaar en in verskeie kategorieë onder die top-30 geval vir die tydperk vanaf Januarie tot Maart 2023.
-
Ouers betoog voor hoërskool
Ouers en leerders het Dinsdag buite Hexvallei Sekondêre Skool in De Doorns betoog omdat hulle ontevrede is met die skoolhoof.
-
Michelle se bene gee haar hoop
Vier dae nadat sy haar 18de verjaardag – wat ook haar kroonverjaardag was – gevier het, was sy verlam nadat iemand wat aan haar bekend is, haar met ’n skerp voorwerp in die rug gesteek het.
-
Vragmotorbestuurder steeds vasgepen na ongeluk op N1 naby De Doorns
Een baan is tans in die Hexrivierpas op die N1 gesluit weens ’n vragmotor wat op die N1 omgeslaan het.
-
Gewapende rower in kafee op Robertson doodgeskiet
Een vermeende rower is Maandagoggend in ’n wilde skietery in Reitzstraat, Robertson, dood en drie mense is gewond.
-
Drie sterf in taxi op N1 by De Doorns
Drie mense is vanoggend dood toe ’n taxi agter in ’n vragmotor op die N1 vasgery het.







