Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stettyn-landgoed se geheim is samewerking
In die Bossieveld-omgewing, sowat 20 minute se ry van Villiersdorp, lê historiese plase soos Radyn en Stettyn met ’n asemrowende uitsig oor die Stettyn-bergreeks.
-
-
Worcester-speurdiens se gebou lyk vervalle
Die Worcester-speurdiens se gebou in Hoogstraat lyk verlate en erg vervalle. Die gras is lank, die verf dop af, daar is geen naamborde nie, en ’n mens sal sweer dit is onbeset.
-
Nuwe spesialisdiens help kinders
Die beskikbaarheid van ’n spesialisdiens by Ceres- en Robertson-hospitale maak ’n groot verskil aan die lewe van kinders met gesondheidsuitdagings wat hul ore, neus en keel raak. Hulle kan nou vinniger terugkeer na deelname aan aktiwiteite by die hui
-
Skyn lig op wêreld van DoofBlinde op Helen Keller se verjaardag
Bewusmaking ten opsigte van DoofBlindheid bly ’n voortdurende proses.
-
Golden Girls gebrei met die naald
Tien tannies van die Awendrus-ouetehuis sien weekliks uit na die byeenkoms van hul breigroepie.
-
Massive Breede Valley battery switched on soon
It’s not all doom and gloom now from Eskom for the Breede Valley region. The latest news from Bess, Eskom’s Battery Energy Storage System project in Worcester, is what residents, industries, and the commercial sector in general, have long been…
-
Krematorium ‘tydelik toe’
Worcester se krematorium is die tweede krematorium in die Wes-Kaap waarvan die deure tydelik vir nuwe besprekings gesluit moes word weens ’n agterstand as gevolg van ’n gebrek aan instandhoudingswerk.
-
Water, water everywhere but the pipes
Residents in Wolseley were left struggling with water supply the past few weeks after the storm on 15 June caused a pipe to burst.
-
Meisie (9) sterf ná ongeluk op N1
’n Negejarige meisie is verlede week ernstig in ’n motorongeluk beseer en het later aan haar beserings beswyk.







