Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
APD verskaf rehabilitasie ná beroerte tuis
Beroerte-rehabilitasie is ’n belangrike deel van herstel ná die beroerte. Navorsers het bevind dat mense wat aan ’n gefokusde beroerte-rehabilitasieprogram deelneem, beter presteer as die meeste mense wat nie beroerte-rehabilitasie ontvang het nie.
-
Nuwe president vir Rotariërs
Stephné Botha is die afgelope naweek as die Worcester Rotariërs se nuwe president ingehuldig. Sy is sedert 2010 betrokke by Innovation for the Blind en is sedert 2019 hul uitvoerende hoof.
-
Burgemeester, speaker bly
Verwarring het verlede week in die Witzenberg geheers toe daar skielik aangekondig is ’n nuwe burgemeester, speaker en onderburgemeester is verkies.
-
Kleinplasie pronk nou met ‘Outyds en Nuwerwets’
’n Nuwe restaurant het pas sy deure by Kleinplasie in Worcester geopen.
-
-
-
-
-
Smalblaarrivier tref gemeenskap
Alternatiewe behuising in Avianpark in Worcester word gesien as korttermyn-oplossing vir inwoners van informele nedersettings in Rawsonville wat vroeër die maand deurgeloop het onder swaar reën- en windstorms en toe die Smalblaarrivier sy walle oorst
-
School SGB says no to category
The school governing body (SGB) of Zwelethemba High School in Worcester has recently expressed disapproval of the school’s classification as a “collaboration school” as well as allegations of unfair labour practices against its acting principal, Salo







