Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Young ‘Einsteins’ from Zwelethemba take the world by storm
The robotics team of Zwelethemba High School in Worcester is currently in Massachusetts, USA for an international robotics tournament.
-
-
Kind tel rewolwer in die straat op
’n Kleutermeisie, nog nie eens vyf jaar oud nie, het vroeër vandeesmaand ’n rewolwer in die strate van Pinevalley in Wolseley opgetel.
-
Inspirasie
Ek het geleer dat moed nie die afwesigheid van vrees was nie, maar die triomf daaroor. Die dapper man is nie hy wat nie bang voel nie, maar hy wat daardie vrees oorwin. – Nelson Mandela.
-
Bloedvoorraad in Wes-Kaap baie laag
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) doen ’n beroep op alle skenkers om bloed te skenk aangesien bloed-voorraad kritiek laag is.
-
Beplan, wees paraat in vakansieverkeer
Die skoolvakansie is hier en dus is daar talle gesinne wat ver oppad is na hul vakansiebestemmings.
-
Gospelsanger Jerome stel sy eerste musiekalbum vry
“Vir my het dit alles in die huis van die Here begin. Dis waar ek grootgeword het en my kersie vir sang en musiek aan die brand gesteek is.”.
-
WPS sing die mooiste
Worcester Primêre Skool (WPS) se juniorkoor is aangewys as die land se vooraanstaande juniorkoor by die ATKV-applous-skoolkoorkompetisie wat in Kaapstad gehou is.
-
-







