Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gesin se drie honde gered
’n Gesin wat verlede Woensdag per boot na veiligheid geneem is omdat die water in en om hul huis gevaarlik hoog was, het gevra dat hul vierpoot-kinders ook gered moet word.
-
Omstrede diereskut se deure toe
Leo’s Foundation, Breedevallei-munisipaliteit (BVM) se munisipale dierewelsynorganisasie in Worcester, is op 2 Junie gesluit nadat dit op 29 Mei deur die Nasionale Raad van die Dierebeskermingsvereniging (NDBV) besoek is.
-
-
-
Waarheen nou met informele nedersetting?
Die organisasie Gift of the Givers – die grootste ramp-reaksie-organisasie sonder winsbejag in Afrika – het vroeër hierdie week (Maandag 19 Junie), noodvoorraad aan inwoners van informele nedersettings in Rawsonville uitgedeel.
-
Damvlakke styg skerp
Ná ’n week wat die hemele se sluise behoorlik oopgegaan het, is daar nog nie einde aan die weer nie.
-
‘Vat 5’ vir gesonde kinders in Ceres
Dit is nie net ouers en gesondheidswerkers wat jong kinders kan help om te floreer nie. Almal word gevra om deel te word van ’n projek om kinders wat geraak word deur wanvoeding te help.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Pad-chaos ná gure weer
Die gure weer in die Wes-Kaap duur voort en so ook die verwoesting en chaos as gevolg daarvan.
-
Worcester huldig ‘môre se leiers’
“Die jeug van vandag is die leiers van môre,” het Nelson Mandela in 1990 gesê toe hy ’n hoërskool in Boston, Johannesburg, toegespreek het.








