Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Kan ‘n ma nog seer hanteer? Só vra Shereen Williams, ’n ma van Vredenburg, haarself af, nadat haar seun, Sherman Williams (29), koelbloedig vermoor is.Die voorval het op Woensdag 14…
Die Salkoriane-atletiekklub het verlede jaar op Saterdag 6 Desember hul 35ste bestaansjaar gevier. Volgens Sakkie Mentoor, voorsitter van die klub was dit met groot afwagting en opgewondenheid toe die saal…
Die 5pm Fitness Club, wat in September 2024 begin het, het vinnig ‘n gewilde buitelug-beweegpunt vir die gemeenskap van Vredenburg geword. Wat aanvanklik as die Vredenburg Park Run bekendgestaan het,…
Die gety kom in met sagte sug,trek maanlig oor die waterbrug.Dit gee en neem, keer weer terug,die see wat asemhaal met elke ruk.
Hier volg die uitslae van die afgelope naweek se gholf. Vredenburg-gholfklubSaterdag 13 DesemberBekker-vleispryse (individuele Stableford) Langebaan Golf EstateSaturday to Sunday, 12-13 DecemberMynhardt Dames Invitational (36-hole tournament, Betterball Stableford)Overall prize-winners: Stuur…