Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Van Schalkwyk bring die verskuiwing na Skoolstraat groter sigbaarheid vir die winkel, meer voete deur die deur en ruim parkering vir klante – alles faktore wat die winkel se…
In sy nuwe rol as hoofafrigter van die Vredenburg-rugbyklub se eerste span, sien Thyrone Williams uit na die geleentheid wat hom gebied is. Williams was die afgelope vyf jaar die…
Die skietdood van ‘n jong man in Vredenburg het die gemeenskap diep geskud. Shermenn Williams (29) is verlede Woensdag (14 Januarie) omstreeks 21:25 in Boomstraat, Louwville, geskiet toe hy in sy…
Die Vredenburg-tuinbouklub vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Die klub het in April 2001 by die huis van Olga Victor in Vredenburg begin nadat ‘n behoefte raakgesien is om Weskussers met…