Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub se mans- en vrouespanne het die afgelope Saterdag (8 November) die klub in drie belangrike wedstryde verteenwoordig. Eerstens het die mans se eerste span teen Van der Stel…
Die Weskus treur ná die onverwagte dood van Roseline Geraldine Cloete. Roseline is verlede Maandag (3 November) oorlede nadat lewerkanker slegs drie dae voor haar sterfte by haar gediagnoseer is.Volgens…