Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder…
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker…
‘n Inwoner het weer eens sy kommer oor die los gruis op die MR599-, OP538- en TR8051-paaie uitgespreek. Dié inwoner vrees vir die veiligheid van motoriste – juis omdat die…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub oftewel die “Krewe”, het die afgelope naweek hul krag en vaardigheid ten toon gestel met twee oortuigende oorwinnings teen Stellenbosch-krie- ketklub se eerste en tweede spanne. Nadat die…