Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Elandsbaai – Ontstoke en bekommerde inwoners, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net skadelik vir…
Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat dit die…
’n Web van klagtes omhul ’n kombuiskaskontrakteur van die Weskus wat in verband met ’n aanrandingsaak gesoek word en ’n siviele geding in die gesig staar oor ’n R300 000-deposito…
At age 7 I was a child and my body became a battleground. My cousin’s father raped me, whispering: “No-one will believe you. This is love.” My mother worked night…
Met Bolandpark as agtergrond en die T20-eindstryd tussen Goldrush Boland en die Warriors wat op die punt was om af te slaan, het Boland-krieket die afge- lope Sondag (30 November) ‘n…
Keagan Engelbrecht Extreme Abilities begin die nuwe seisoen met ‘n reuse-brander van moontlikhede vir die komende Desembervakansie. Die organisasie se stigter, Dries Millard, is in 2008 op die jong ouderdom…
PORTERVILLE/STELLENBOSCH – ‘n 46-jarige vrou van Porterville het die afgelope Donderdag (27 November) omstreeks 07:05 ‘n traumatiese kaping oorleef nadat ‘n man, wat aan haar bekend is, haar voertuig met…
Weslander het na die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) oor veiligheid vir die komende vakansietyd op Weskusstrande uitgereik. Tereza Burger, ‘n woordvoerder vir die SBM, het gesê strande aan die Weskus waar lewensredders…