Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Weslander deel nuusgebeure wat tydens die 2025 nuusjaar plaasgevind het: Januarie • ’n Botsing reg van voor het op Maandag 13 Januarie die lewe van pastoor Jakobus Carolus en twee vroue…
Met die Desembervakansie wat landwyd momentum kry, waarsku Badisa dat kinders hierdie jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko’s blootgestel kan wees. “Die kombinasie van langer dae sonder toesig, veranderde roetines, verhoogde alkoholverbruik…
Met die feestyd wat verkeer na en deur die Weskus bring, word padveiligheid ‘n besondere bekommernis vir plaaslike inwoners en vakansiegangers. Duisende mense reis jaarliks na kusdorpe soos Langebaan, Velddrif…
As jy een van dié bevoorregtes is wat be- plan om hierdie Desember ‘n bietjie weg te breek, doen so voort en geniet jou blaaskans. Carla Oberholzer, DebtSafe se skuldadviseur,…
Die Laaiplek-polisie deel noodsaaklike veiligheidswenke – van basiese tuisveiligheid tot bankbedrog-voorsorg en strandveiligheid. Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om waaksaam te bly, voertuie te beveilig en kinders…
As the school summer holidays begin the National Sea Rescue Institute (NSRI) is wishing South Africans a safe and enjoyable festive season while urging everyone to stay alert in and…
Die agt beoordelaars in vanjaar se Weslander- Vis-en-Tjipskompetisie se punte het gepraat en die wenners is aangewys: In die restaurant-afdeling het Marc’s Beach Bar in Langebaan loshande gewen. By dié…