Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Eer is bewys aan die ondersoekspan van die Joshlin Smith-saak tydens die Wes-Kaapse polisie-toekennings. Die geleentheid het op 17 Januarie by die Century City Convention Centre plaasgevind, waar kapt. Wesley…
“Die vuilste en treurigste plek wat daar is, en niemand doen moeite om iets daaraan te doen nie.” Só beskryf ‘n bekommerde inwoner Velddrif se munisipale vullis-stortings- terrein. Die Bergrivier-munisipali-…
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde…
’n Vroeë oggend se visvang op die Bergrivier het op 2 Januarie ’n onverwagse wending geneem toe Alan Kessell, ’n plaaslike visserman en natuurliefhebber, op ’n ernstig beseerde bloureier afgekom…
’n Afgetrede onderwyser van Langebaan wys dat aftrede nie ’n einde is nie, maar ’n nuwe begin vir ’n aktiewe brein en liggaam.
Toe Boland Krieket sy seuns en dogters skole krieket-spanne op 30 November aangekondig was die die verwagtine groot, maar die Boland keurders het nie besef dat die spanne bo die…
A paragliding incident in Porterville turned tragic when a 57-year-old man from Britain lost his life.According to Tania Helfrich, district spokesperson for the West Coast policing district, the incident occurred…
Kan ‘n ma nog seer hanteer? Só vra Shereen Williams, ’n ma van Vredenburg, haarself af, nadat haar seun, Sherman Williams (29), koelbloedig vermoor is.Die voorval het op Woensdag 14…