Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Wes-Kaapse polisie waarsku lesers om bedag te wees op selfoonbedrog wat van ‘n provinsiale kommissaris se gekloonde nommer af gepleeg word. Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, waarsku lede van…
Die 5pm Fitness Club, wat in September 2024 begin het, het vinnig ‘n gewilde buitelug-beweegpunt vir die gemeenskap van Vredenburg geword. Wat aanvanklik as die Vredenburg Park Run bekendgestaan het,…
STIR-Weskus-2026, aangebied deur Longacres-privaatskool in Langebaan, is jong, opkomende “sjefs” se kans om deel te neem aan ‘n kompetisie wat hul kulinêre toekoms kan verander. Hoërskoolleerders met ‘n passie vir…
Bouwerk aan die De Drift winkel sentrum in Velddrif is op dreef om sy deure vroeg in 2026 te open. Dorpstraat, die ontwikkelaar agter die projek, het aan Weslander gesê…
Dis die eerste keer in baie jare dat ek nie Kersfees saam met my familie en vriende sal deurbring nie. Dis ‘n bittersoet gedag- te, want aan die een kant…
Aan die einde van elke jaar sê mense gereeld “dit was ‘n jaar wat ek nie wil oorhê nie” of “volgende jaar kan net beter”. By Weslander was dit voorwaar…
Weslander deel nuusgebeure wat tydens die 2025 nuusjaar plaasgevind het: Januarie • ’n Botsing reg van voor het op Maandag 13 Januarie die lewe van pastoor Jakobus Carolus en twee vroue…