Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag 27 Januarie druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal van nagenoeg R3 miljoen en dwelmhandel in Koekenaap en Piketberg in…
Drie afsonderlike klagtes is Saterdag tussen 18:00 en 19:00 by plaaslike owerhede aangemeld rakende ernstige ontwrigting tydens ‘n rugbywedstryd op die sportterrein in Olof Bergstraat, Redelinghuys. Dit is bevestig dat…
In sy nuwe rol as hoofafrigter van die Vredenburg-rugbyklub se eerste span, sien Thyrone Williams uit na die geleentheid wat hom gebied is. Williams was die afgelope vyf jaar die…
Die skietdood van ‘n jong man in Vredenburg het die gemeenskap diep geskud. Shermenn Williams (29) is verlede Woensdag (14 Januarie) omstreeks 21:25 in Boomstraat, Louwville, geskiet toe hy in sy…
Die Vredenburg-tuinbouklub vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Die klub het in April 2001 by die huis van Olga Victor in Vredenburg begin nadat ‘n behoefte raakgesien is om Weskussers met…
Om finaliste in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie te wees, is ‘n groot eer vir die Weskussers Alecia van Zyl en Dawid Botha. Van Zyl is ‘n sprankelende gr.-1-onderwyseres by Laerskool Saldanha…