Leah-Beth Kriel, ‘n gr.3-leerder aan die Hoërskool Porterville, het aan die Cape Tennis Junior Wilson-tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem en uitmuntend gevaar. Leah-Beth was die algehele wenner in die meisies o.9A-afdeling.

Tennis speler stap weg as wenner

Leah-Beth Kriel, ‘n gr.3-leerder aan die Hoërskool Porterville, het aan die Cape Tennis Junior Wilson-tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem en uitmuntend gevaar. Leah-Beth was die algehele wenner in die meisies o.9A-afdeling.

Leah-Beth baas met raket

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article